Produkte

Sien die versekerings-
maatskappye

Ons handel met van die beste maatskappye in die versekeringswêreld

Om met die beste maatskappy te werk beteken jy sal net die beste diens kry. Kontak ons gerus om uit te vind hoe ons jou kan help. Sien hieronder ons lys van maatskappy saam met wie ons werk wat sal verseker dat jy toegang het tot die beginsels wat ons laat uitstaan.

Santam
Mutual & Federal
Regent
Renasa
Landmark
Hollard
Zurich

Sien die kort uitleg van al ons produkte

Ons kernbeginsels verseker hoë gehalte versekeringsdienste

Ons uitstekende diens en hoë-gehalte versekeringsdienste is gegrond op drie kernbeginsels. Uitnemendheid is die beginsel waarop ons handel gegrond is en verseker dat diens altyd puik is. Integriteit waarborg dat jy as kliënt nooit uitgelaat word nie.

Vragmotor-versekering
Ingenieurswese
Wyn
Agri
Kommersiëel
Persoonlik
Mariene-versekering
Kontrakteurs alle risiko
Getrouheidswaarborg
Persoonlike vrywaringsdekking
Goedere in transito-dekking